)

ATKV Kompetisie – Sekondêre Meisieskool Oranje na Nasionaal

ATKV Kompetisie. Twee debatspanne van Sekondêre Meisieskool Oranje het na die Nasionale eindronde van die ATKV-kompetisie deurgedring. Dit vind gedurende Augustus in Bela-Bela plaas.

Daniëlle Herbst en Jacomi van Tonder is in die senior span en Bokamoso Matlaka, Miné Truter en Nina Bloem sal die juniors verteenwoordig.
Albei spanne het verlede naweek in Rustenburg onder die top 10 in die halfeindronde (skole uit 5 provinsies) geëindig. Die juniors het hul debat gewen.
 Foto verskaf
Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal