Nasionale Toneelkompetisie Vyf Gekroon – Meisieskool Oranje
Nasionale Toneelkompetisie Vyf Gekroon – Hoër Meisieskool Oranje se Nasionale Toneelkompetisie Vyf is gekroon as die beste produksie. Hoër Meisieskool Oranje het Donderdag die nasionale verhoog verower toe hul produksie…
ATKV Kompetisie – Sekondêre Meisieskool Oranje na Nasionaal
ATKV Kompetisie. Twee debatspanne van Sekondêre Meisieskool Oranje het na die Nasionale eindronde van die ATKV-kompetisie deurgedring. Dit vind gedurende Augustus in Bela-Bela plaas. Daniëlle Herbst en Jacomi van Tonder…









