Spog met matrikulante 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Spog met matrikulante 2024. Hoërskool Fichardtpark spog met matrikulante 2024. Fichies besef die rol wat voedingslaerskole en ouers speel met die belangrike grondslag wat gelê word. Vanjaar het Fichies laerskole…
Matriek-uitslae 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Matriek-uitslae 2024. Hoërskool Fichardtpark se Matriek-uitslae 2024 spog met ‘n 100% slaagsyfer. Nog ‘n hoogtepunt van die uitslae, is dat 86,3% van die matrieks kwalifiseer om aansoek te doen vir…
Graad 12 Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Fichardtpark
Graad 12 Akademiese Prysuitdeling. Hoërskool Fichardtpark het 15 Oktober, tydens hul Graad 12 Akademiese Prysuitdeling, hul Graad 12 Akademiese presteerders vereer. Dit was ‘n spoggeleentheid en Fichies is werklik trots…
Prysskiet 4 – Hoërskool Fichardtpark skuts presteer
Prysskiet 4. Hoërskool Fichardtpak se skuts het tydens die Prysskiet 4 kompetisie presteer. Die kompetisie het plaasgevind te Hoërskool Sentraal. Medaljes behaal: 3P 10m – o.16 Anje Blom – 2de plek:…
SANSSU 2022 SA Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark presteer
SANSSU 2022 SA Kampioenskappe. Die Vrystaat skoleskiet span het baie goed gevaar tydens die SANSSU 2022 SA kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul 19 Fichies wat deel was…











