Tweede Liga Tennis. Die Fichie manne van die Eerste Tennisspan maak geskiedenis deur as die wenners van die Bloemfontein tweede liga afdeling aangewys te word.
Hierdie vyf seuns het bo-gemiddelde spel gelewer op die tennisbaan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf