Vrystaat Gholf. Twee gholfspelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Jeandre van der Merwe en Gerald Fowler, is vir die Vrystaat B-gholfspan gekies.
Hulle verteenwoordig die Vrystaat by die toernooi op 30 September en 1 Oktober.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf