Vrystaat Ringbal. Twintig leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad het presteer by die Vrystaat Ringbal proewe. Hierdie leerders is opgeneem in die Vrystaat span en onderneem ‘n toer gedurende die Oktober vakansie.
O.17 Dogters
- Rijane Oelofse
- Gosego Selepe
- Refilwe Tubalala
- Janke Marx
- Kayla Stone
- Lizzy Maribe
O.18 Dogters
- Ziane Cotton
- Christelle Bouwer
- Heylie Els
- Megan Smith
- Timieke de Villers
- Amure Louwrens
- Vicky Dibetso
O.18 Seuns
- Keanu Swanepoel
- Jandre Marx
- Derik Joubert
- Jordan Smit
- Ewald Erasmus
- Nathan Wernich
- Tapiwa Mundeta
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf