WOW Spelfees. Anouke van Rensburg, leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, is die wenner is van Graad 9 in die Provinsiale WOW Spelfees.
Anouke gaan nou deelneem aan die Nasionale Spelkompetisie op 7 Oktober in Stellenbosch.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf