)

Skole Tennis – Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Witteberg

Skole Tennis. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se tennisspelers het kragte gemeet teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem.

Uitslae van die wedstryde teen Witteberg:

  • Seuns: enkels wen 3 teen 1
  • Dogters: enkels verloor 3 teen 1
  • Seuns dubbels speel gelykop
  • Dogters dubbels wen 2 teen 0

Die spelers het uithalerspel gelewer teen sterk opponente. Die dag se wedstryde was goed en spelers was opgewonde en dankbaar oor die geleentheid.

Foto: Fichies en Witteberg se tennisspelers

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal