Vrystaat Hokkie Bokkieweek. Baie geluk aan die Vrystaat Hokkie Bokkieweek span wat vir die tweede agtereenvolgende jaar die toernooi gewen het. Die span sluit Hoƫrskool Fichardtpark eerstespan hokkiespelers in.
ān Hartlike geluk ook aan die twee met die wen-trofee.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf