)
Hoërskool Fichardtpark Akademie – Top 10 Graad 9

Hoërskool Fichardtpark Akademie. Baie geluk aan die Fichies wat in die vierde kwartaal van 2022 akademies presteer het. Top 10 Graad 10 Top 10 Graad 11 Meer akademiese nuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Fichies Sosiale Media – Ontmoet hul agter-die-skerms personeel

Fichies Sosiale Media – Agter elke suksesvolle sosiale media platform is ‘n Fichie-Saamwerk-Span! Dit is die rede vir Fichies se sosiale media sukses. Dié agter-die-skerms personeel van die sosiale media…

Fichie Krieket – Hoërskool Fichardtpark krieket vinnig uit kolfkampie

Fichie Krieket. Hoërskool Fichardtpark se eerste krieket span het teen Hoërskool Jim Fouché se eerste span gespeel. Fichie krieket het die wedstryd met nege lopies gewen en slaan die eerste…

Hoërskool Fichardtpark – Graad 8’s se kamp die naweek

Hoërskool Fichardtpark. Gedurende die afgelope naweek het 161 Graad 8 leerders, 127 kringleiers, personeel en Leerderraad, die Retief kampterei oorval met Fichie-wees-vreugde! Die naweek was propvol aktiwiteite soos waterkaskenadades, boeresport,…

2023 Graad 1’s – Fichies verwelkom Jason Cowie

2023 Graad 1’s. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein verwelkom Jason Cowie by 2023 se Graad 1’s. Jason het sy skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin. Jason, mag jy…

2023 Graad 1’s – Fichies verwelkom Joan Honeyball 

2023 Graad 1’s. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein het Joan Honeyball Woensdag, 11 Januarie, by die skool verwelkom as 2023 se Graad 1’s. Geniet jou skoolloopbaan, Joan! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

2023 Graad 1’s – Fichies verwelkom Kara Jordaan

2023 Graad 1. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein verwelkom Kara Jordaan, by 2023 se Graad 1’s. Kara het haar skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin. Sy is in…

Graad 1 2023 – Fichies verwelkom Zoey en Elnè Gründer

Graad 1 2023. Primêre Skool Fichardtpark verwelkom die tweeling, Zoey en Elnè Gründer, in Graad 1 2023. Zoey en Elnè het hul skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin.…

Hoërskool Fichardtpark – Graad 8’s ervaar die Fichie-sonnestelsel

Hoërskool Fichardtpark. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, se Graad 8’s van 2023 is vandag gewys dat, om deel te wees van die Fichie-sonnestelsel, verseker ‘n asemrowende ervaring is! Die Graad 8-“sterre” is…

Krieket – Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Sasolburg

Krieket. Hoërskool Fichardtpark se boulers het uitgeblink tydens hul krieket wedstryd teen Hoërskool Sasolburg. Fichie boulers wat uitblink: Ulrich Campher was die beste kolwer met 2 paaltjies vir 44 lopies…

Fichies Matriekafskeid – Hoërskool Fichardtpark 2022

Fichies Matriekafskeid. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het van hul 2022 matrieks met ‘n fantastiese matriekafskeid afskeid geneem. Geniet gerus hul pragtige foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf