Fichies Sosiale Media – Agter elke suksesvolle sosiale media platform is ‘n Fichie-Saamwerk-Span! Dit is die rede vir Fichies se sosiale media sukses.
Dié agter-die-skerms personeel van die sosiale media komitee ontmoet elke week vir ‘n beplanningsessie om slaggereed te wees vir Fichies se sosiale media platforms. Tydens hierdie sessies word daar, behalwe vir beplanning, nuwe idees bespreek en sommer net lekker gesels oor die doelwitte van die skool se sosiale media. Die komiteelede is mev René van der Merwe, mev Jean-Marie Lombard en me. Ciska Vermaak.
Fichies Social Media – Behind every successful social media platform is a Fichie-Collaborate Team! This is the reason for Fichies’ social media success.
The behind-the-scenes staff of the social media committee meet every week for a planning session to be ready for Fichies’ social media platforms. During these sessions, apart from planning, new ideas are discussed and a good chat about the goals of the school’s social media. The committee members are Mrs René van der Merwe, Mrs Jean-Marie Lombard and Ms Van der Merwe. Ciska Entertainment.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








