Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein is trots op hul Fichie Lions Cheerleaders. Hulle het tydens die SAMCA Nasionale kompetisie in Durban uitstekende prestasies behaal.
Fichardtpark se All-Girls span het ‘n derde plek nasionaal behaal en die Co-Ed span het ‘n vyfde plek nasionaal. Harde werk word beloon. Trots Fichies! Trots FHP Lions!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf