SA Pad en Tydtoets. Curro Mossel Bay leerder, Ferdi Botha, is gekies vir die Wes-Kaap Fietsryspan. Hy het vanaf 7 tot 9 Julie aan die SA Pad en Tydtoets Fietsry Kampioenskappe in Oos London deelgeneem.
Ferdie het die tweede plek in die Tydtoets behaal, slegs drie sekondes agter die wenner. Hirmee het hy ‘n Silwer medalje ontvbang vir Seuns 0.15. Hy het Saterdag ongelukkig geval tydens die Criterium wedren en kon nie die wedren voltooi nie.
Hy het Sondag tydens die 55km padwedren baie goed gery was die vyfde fietsryer om die eindstreep oor te steek.
SA Road and Time Trial. Curro Mossel Bay learner, Ferdi Botha, was selected for the Western Cape Cycling Team. He competed at the SA Road and Time Trial Cycling Championships in East London from 7 to 9 July.
Ferdie took second place in the Time Trial, only three seconds behind the winner. He won a Silver medal for Boys U15. Ferdie unfortunately fell during the Criterium race on Saturday and was unable to finish the race.
He rode very well during the 55km road race on Sunday and was the fifth cyclist to cross the finish line.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Images supplied