Laerskole Netbal A-Liga. Die netbalspanne van Primêre Meisieskool Oranje het tydens die laerskole netbal A-Liga op 2 Junie wedstryde gespeel teen Primêre Skool Fichardtpark.
Die dogters het 28 wedstryde gespeel waarvan hulle 24 wen, 2 gelykop speel en slegs 2 verloor het.
- OMS o.10A verloor 14-7
- O.10B wen 10-9
- O.10C wen 18-2
- O.10D wen 25-0
- O.11A wen 22-6
- O.11B wen 20-8
- O.11C wen 9-4
- O.11D speel gelykop 6-6
- O.12A wen 19-17
- O.12B verloor 5-14
- O.12 C wen 12-6
- O.12 D wen 11-1


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor










