)
Laerskole Netbal A-Liga – Primêre Meisieskool Oranje

Laerskole Netbal A-Liga. Die netbalspanne van Primêre Meisieskool Oranje het tydens die laerskole netbal A-Liga op 2 Junie wedstryde gespeel teen Primêre Skool Fichardtpark. Die dogters het 28 wedstryde gespeel…