Central Finity Vriendskaplike Tampolienkompetisie. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Ethan en Ryan van Metzinger het op 24 Mei aan die Central Finity Vriendskaplike Trampolienkompetisie in Bloemfontein deelgeneem.
Albei leerders het dubbel goud gewen in hul onderskeie kategorieë.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









