Vystaat Gimnastiekkampioenskappe. Jandré Vermeulen, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het twee goue medaljes by die Vystaat Gimnastiekkampioenskappe verower.
Jandré is vir die Vrystaatspan gekies wat September aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Kaapstad gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








