WSKF Wêreldkampioenskappe. Robert Biggs, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die WSKF Wêreldkampioenskappe Karate in Tokyo deelgeneem. Robert het ‘n 2de plek behaal in die seuns 10 -11 jaar Kumite!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf