2023 Graad 1. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein verwelkom Miané van der Berg, by 2023 se Graad 1’s. Miané het haar skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin.
Miané, mag jy jou skoolloopbaan tot aan die einde baie geniet!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








