)

Eerste o.18 Tennisspan – Hoër Meisieskool Oranje

Eerste o.18 Tennisspan – Hoër Meisieskool Oranje het hul Eerste o.18 Tennisspan vir 2025 Woensdag tydens die saal-opening bekend gestel.

Daar is twee nuwelinge in die Eerste o.18 Tennisspan. Hulle is Lika Claassens en Mandie Claassens. Die span bestaan uit: twee graad 8’s, twee graad 11’s en drie graad 12’s.

Dis die 1ste keer sedert 2015 (Linge Steenkamp en Carmen Fichardt) dat daar twee graad 8 leerders in die span is.

Mandie Claassens en Lika Claassens is sedert 2010 die tiende en elfde speler wat in graad 8 vir die eerste o.18 Tennisspan gekies is. Voor hulle was Cara le Grange (2023), Donna le Roux (2021), Liné Greyling (2018), Christine Kruger (2017), Carmen Fichardt (2015), Linge Steenkamp (2015), Lize Moolman (2012), Louise-Maré Botes (2011) en Huibré-Maré Botes (2011).

Donna le Roux, Mandie Claassens, Lika Claassens en Nestine van Rooyen het almal die afgelope jaar SA-tennisspanne gehaal.

Zané Volschenk en Donna le Roux het vanaf graad 1 tot graad 5 jaarliks saam in Oranje Primêr se netbal- en hokkie A-spanne gespeel.

Die span word vanjaar deur mnr. Hendri Steyn afgerig. Hy rig tennis die afgelope paar jaar by Oranje af.

Eerste o.18 Tennisspan - Hoër Meisieskool Oranje

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s voorsien

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal