)
ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie

ASA Kampioenskappe – Merensky Landbou Akademie se Limpopo-atlete het hul staal gewys tydens die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Kampioenskappe. Dit het op 27 en 28 Maart in Germiston plaasgevind. Die Blou…

Interhuis Rekords – Hoërskool Transvalia

Interhuis Rekords – Hoërskool Transvalia het Vrydag ‘n nuwe geskiedenis hoofstuk bygeskryf. Die rekordboek het letterlik ‘n noodhulpkissie nodig gehad, want die Interhuis rekords het soos springmielies gespat. Van 39‑jaar…

Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Die Wilgers

Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms. Jean-Jacques Ellis, leerder van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria, het die afgelope naweek by Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms aan die 0.15-Verspring en Driesprong deelgeneem. Jean-Jacques verewig sy naam in die…

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap– Hoër Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…

Midstream en Nelspruit atletiek – Hoërskool Ermelo

Midstream en Nelspruit atletiek – Die atlete van Hoërskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek wat vir hulle voorlê. Hulle het die afgelope naweek afgeskop met twee…

Andrea Kommer By SA Skole Atletiekbyeenkoms

Die SA Skole Atletiekbyeenkoms vind vanaf 30 Maart tot 1 April 2017 in Durban plaas. Andrea Kommer, van H/Skool Punt behaal ‘n 5de plek vir driesprong in die ouderdomsgroep dogters…