)
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap– Hoër Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…

Vrystaatrekords vir Rumé – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaatrekords vir Rumé – Hoër Meisieskool Oranje spog met Rumé Burger wat rekords in die 100m en 200m verpletter het. Die o.17-Vrystaatrekords in die 100 m wat vir 22 jaar…

Uppie atleet presteer in SA Junior Kampioenskappe

Angus Damarah, baie belowende atleet van Hoërskool Upington, het die afgelope seisoen hard gewerk om sy jarelange drome waar te maak. Hy is gekies vir die SA Junior Kampioenskappe waar…