Vrystaatkampioen in Hoogspring – Hoër Meisieskool Oranje
Vrystaatkampioen in Hoogspring – Mieke Potgieter, van Hoër Meisieskool Oranje, het bewys dat deursettingsvermoë altyd vrugte afwerp. Mieke is ‘n matriekleerder en ‘n o.19 Vrystaatkampioen in Hoogspring. Ná jare se…
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap– Hoër Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…
Garden Route Badgers – Hoërskool Outeniqua
Garden Route Badgers. Foto: Danie Venter (Nie reisende reserwe), Trent Huisamen, Joof Enslin, Stefan May. Vier leerders van Hoërskool Outeniqua, George, het die eer te beurt geval om vir die…











