)
Bloemfontein Landloopliga – Hoër Meisieskool Oranje

Bloemfontein Landloopliga – Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag, 6 Junie deelgeneem aan die Bloemfontein Landloopliga. Yoné van Heerden was eerste oor die eindstreep in haar ouderdomsgroep (o.15). Sy…

SA Nasionale Tweekamp Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

SA Nasionale Tweekamp Kampioenskap – By Hoër Meisieskool Oranje doen hulle dinge sommer maklik twee op ’n slag, net soos in tweekamp waarin gehardloop en geswem word.  Leandi Prinsloo, ‘n…

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap– Hoër Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…