Koinonia Leerders. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, streef daarna om op verskillende terreine te presteer. Al hierdie prestasies bou die leerders op die regte fondasie – hul Godsdiens. Koinonia speel hier ‘n baie belangrike rol.
Die groep het in 2001 onder leiding van Ds. André Jordaan begin. Koinonia is ‘n Griekse woord wat “om te gee” beteken. Die doel van hierdie groep is om vir leerders in die skool ‘n geestelike ondersteuningsbasis te bied.
Die nuutverkose Koinonia-leerders is: Leonel Scholtz, Emey van den Berg, Minke du Plessis, Isabel Coetzee, Mialize Wessels, Chloé Baard, Beaulin Saayman, Zaid Hendricks, Benjamin Esterhuizen, Marlo Scholtz, Korine Joubert, Lisa Louw, Celné van der Heyde, Lizanné Engelbrecht, Margrette Conradie, Nienke du Plooy, Vanay Francis, Marcia Tarental, Mieke van den Berg en Chanel Fourie, Ansua du Buisson, Anessa Barnard, Emmari Gildenhuys, Michaela Crous (hoofleier), Cara Serfontein (hoofleier), Inga Rall, Zoë Heenop en Jasmin Fielies.
Koinonia Learners. Langenhoven High School, Riversdale, strives to excel in various fields. All these achievements build the learners on the right foundation – their Religion. Koinonia plays a very important role here.
The group started in 2001 under the leadership of Rev. André Jordaan. Koinonia is a Greek word meaning “to give.” The aim of this group is to provide learners in the school with a spiritual support base.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied