SA Atletiek Kampioenskap 2024 – Atlete van Truida Kestell Primêre Skool het deelgeneem aan die SA Atletiek Kampoenskap 2024. Dit het plaasgevind vanaf 24-26 Maart te Polokwane.
Die atlete het tydens die SA Atletiek Kampioenskap 2024 uitstekend gevaar.
Die atlete van Truida Kestell het as volg presteer:
- Mia Rautenbach behaal 3de plek 0/10 in Gewigstoot.
- Johnathan Matthew behaal 3de plek 0/11 in die 1200m
- Mieke Boshoff behaal 8ste plek 0/11 in Gewigstoot
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf