)

Senior redenaarskompetisie – ANHS sê hul sê

Senior redenaarskompetisie. “If you have an important point to make, don’t try to be subtle or clever. Use a pile driver. Hit the point once. Then come back and hit it again. Then hit it a third time – a tremendous whack.” – Winston S. Churchill. Dit was vir die leerders van ANHS ‘n wonderlike geleentheid om, tydens die Senior redenaarskompetisie, weer voor ‘n podium en ‘n gehoor te kon staan en dit wat op hulle harte was te kon deel.

Dit was nog ‘n groter voorreg om na die leerders te kon luister. Baie ure en harde werk is in die skryf en voorbereiding van die toesprake ingesit – en dit was die moeite werd.

Baie geluk aan die volgende wenners in die Graad 10 tot 12 afdeling:

  • Derde plek: Nyakallo Seema in Graad 11
  • Tweede plek: Alu Photo in Graad 10
  • Eerste plek: Marnus Snyman in Graad 11

ANHS bedank graag die kultuurbestuur onder leiding van Marnus Snyman en Robyn Reid wat die voortou met die reëlings vir die geleentheid geneem het.

‘n Groot dank ook aan Me Gerda-Marie Carstens, me Ané von Gericke en me Aniéke Ferreira wat as beoordelaars opgetree het. Die aand sou sonder julle insette en opoffering nie moontlik gewees het nie.

Die kultuurbestuur sien met groot afwagting uit na die junior redenaarskompetisie wat vir die derde kwartaal beplan word.

Vlnr: Alu en Marnus Snyman
Vlnr: Mychaela Davy en Thato Motehuli

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal