Senior Afrikaanse Olimpiade. Tala Wiese, Graad 12leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het skitterend presteer in die Senior Afrikaanse Olimpiade (Huistaal). Sy het die eerste posisie in die Wes-Kaap en die derde posisie landwyd behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf