Rugby. Francois Maree en Cecil Parsons van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tydens die o/16 VKB Rugbyweek verkies tot die o/16A en B rugbyspan onderskeidelik.
Hierdie spanne gaan gedurende Desember 2022 na Ierland toer.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








