)

ATKV Debat – Paul Roos Gimnasium presteer in finaal

ATKV Debat. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste seniorspan het in die ATKV Debat finaal teen Affies gedebatteer. Die finaal was by Buffelspoort en die onderwerp was: “Pleknaamsverandering bevorder versoening in SA”.

Wihan Meyer en Jordan Cridland het uitstekend gevaar om vierde in Suid-Afrika te eindig. Die eerste juniorspan het ook teen Affies gedebatteer en Christiaan van der Merwe, Ian Lubbe en Rossouw van Niekerk het koelkop gedebatteer oor: “Gaming-gewoontes van tieners moet deur wetgewing gereguleer word”. Hulle het tweede nasionaal geëindig.

Dit is absoluut briljant om, vir die eerste keer in PRG se debatsgeskiedenis, twee spanne in die finaal te hê. Dan stap hulle nog boonop weg met die vierde en tweede plek!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal