Nasionale Interskole Redenaarsliga. Liam Lloyd Doman, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Nasionale Interskole Redenaarsliga deelgeneem. Liam het ‘n persentasie van 95% behaal. Voorwaar ‘n indrukwekkende prestasie!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf