)

You are sponsoring

Nasionale Interskole Redenaarsliga - Liam Lloyd Doman skitter

Nasionale Interskole Redenaarsliga. Liam Lloyd Doman, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Nasionale Interskole Redenaarsliga deelgeneem. Liam het ‘n persentasie van 95% behaal. Voorwaar ‘n indrukwekkende prestasie! Meer…