)

ATKV-Redenaarskompetisie – Errie-redenaars praat plekke los

ATKV-Redenaarskompetisie. Op Vrydag 20 Mei het tien redenaars van Hoërskool Ermelo aan die semifinale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem te HTS Witbank.

Van die 10 leerders het ses leerders plekke onder die top 10 in hul onderskeie kategorieë behaal. Die uitslae is as volg:

In die graad 8-9 Voorbereide afdeling (Huistaal), eindig Wianke Cloete sesde en An-Euné van Niekerk negende.

Chrizanne Joubert eindig vierde, Marice de Jager vyfde en Mienke Cloete agtste in die graad 10-12 voorbereide afdeling (Huistaal).

Zané du Plessis behaal ‘n tweede plek by onvoorbereid vir graad 10-12 (Huistaal). Met dié besondere prestasie dring Zané deur na die nasionale finaal wat DV 16 tot 17 Augustus te Buffelspoort plaasvind.

Welgedaan aan al die bekkige Erries en sterkte aan Zané met die nasionale finaal. Die Erries is met reg trots op die redenaars en gee al die eer aan die Here vir hierdie mooi prestasie!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal