Redenaars: Op Dinsdag, 10 Mei, het leerders van Hoërskool Robertson aan die tweede rondte van die jaarlikse redenaarskompetisie deelgeneem. Die volgende ses leerders het baie goed presteer:
Juniorkategorie: 1) Jeanri Bothma; 2) Marni Rossouw; 3) Elmarichia Arendorff
Seniorkategorie: 1) JA van Aarde; 2) Divan Mostert; 3) Cara Rossouw
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://hoerskoolrobertson.co.za/
Photo supplied