)

ATKV Debatskompetisie – Hoërskool Witteberg se 9 spanne maak amok

ATKV Debatskompetisie. Nege Debatspanne van Hoërskool Witteberg het amok gemaak tydens die ATKV Vrystaat-en-Noord-Kaap Debatskompetisie. ‘n Totaal van vier juniorspanne en vyf seniorspanne het hul debatte teen hul opponente gewen. 

In die Juniorafdeling wen die volgende spanne:

  •  Nicke Mienie, Petroné Goosen en Elizca von Moltke wen vs. Hoër Meisieskool Oranje
  • Heleen van Pletzen, Joané Loubser en Illne Myburgh wen vs. Hoërskool Diamantveld
  • Marichelle Spies, Arné Maritz en Henke Minnaar wen vs. Hoër Meisieskool Oranje
  • Cobus Labuschagne, Zané Wessels en Tria-Mari Strydom wen vs. Hoër Meisieskool Oranje

In die Seniorafdeling wen die volgende spanne:

  • Simoné Venter en Handri Spies wen vs. Hoërskool Diamantveld
  • Marco van der Merwe en Gerhard Viljoen wen vs. Bethlehem Voortrekker Hoërskool
  • Gustav Hauptfleisch en Jurie Wessels wen vs. Grey Kollege
  • André Hauptfleisch en TJ Heyns wen vs. Afrikaanse Hoërskool Sasolburg
  • Anke Bruwer en Roelof Stander wen vs. Afrikaanse Hoërskool Sasolburg

Verder het drie spanne deurgedring na die semifinaal wat in Augustus by die ATKV-Buffelspoort gehou sal word. 

Baie geluk aan Nicke Mienie, Petroné Goosen, Elizca von Moltke, Heleen van Pletzen, Joané Loubser, Illne Myburgh, André Hauptfleisch en TJ Heyns wat Witteberg hier gaan verteenwoordig. 

Sterkte met die voorbereiding!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Leerders wat aan die Vrystaat-en-Noord-Kaap rondte van die Debat deelgeneem het op 21 en 22 April. Van links voor:

Tria-Mari Strydom, Cobus Labuschagne, Henke Minnaar, Marichelle Spies, Elizca von Moltke, Nicke Mienie, Petroné Goosen, Heleen van Pletzen, Illne Myburgh. Agter: Arminda da Silva, Sunita Bezuidenhout, Gustav Hauptfleisch, Jurie Wessels, André Hauptfleisch, TJ Heyns, Simoné Venter, Handri Spies, Gerhard Viljoen, Marko van der Marco van der Merwe en Anke Bruwer. 

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal