)

Radikale Redenaarsfees – Leerders deur na streeksfinaal

Radikale Redenaarsfees – Leerders van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem het aan die Radikale Redenaarsfees deelgeneem. Hierdie fees het plaasgevind op 14 Maart en die wenners sal in hul onderskeie kategorieĆ« aan die streeksfinaal deelneem.

Ā  “Die 2022 Radikale Redenaarsfees was weer eens ‘n groot sukses. Dit sou nie kon plaasvind sonder elke deelnemer se passie om te praat en te lees nie. Elke leerders se deursettingsvermoĆ« het bygedra om ‘n groot sukses daarvan te maak. Die beoordelaars is trots op elke redenaar en sien en beleef hoe die standaard elke jaar verbeter. Die ergste toespraak wat gelewer kan word, is baie beter as die een wat nie gelewer is nie.”Ā  Ā – Aldus die Radikale Organiseerders.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

hhttps://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal