Witteberg Top 10. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, kondig vandag met trots hul top 10 akademiese presteerders vir die eerste kwartaal aan. Witteberg het die leerders vereer vir hul harde werk.
Top 10 Graad 8
Sumarie Eksteen (1e); Tria-Mari Strydom (2e), Nicke Mienie (3e), Zané Wessels (3e), Anna Goosen (5e), Ebose Akeke (6e), Mieke Bester (7e), Emmelize Lamprecht (8e) Juané Loubser (9e), Stephan Uys(10e).
Top 10 Graad 9:
Jané de Villiers (1e), Hugh Enslin (2e), Charl Hattingh (3e), Amy Kotzé (4e), Like Bernard (5e), Heleen van Pletzen (6e), Marichelle Spies (7e), Mignon Thomas (8e), Henke Minnaar (9e), Andrea Steynberg (10e), Keryn Woodage (10e).
Top 10 Graad 10:
André Hauptfleisch (1e), Simoné Venter (2e), Jeandré Delport (3e), Gideon Grové (4e), Laura Shepherd (5e), Cari Dissel (6e), Karien Bezuidenhout (7e), Bongi Radebe (7e), Tumelo Kokonyane(9e), Ellene Pieterse (10e).
Top 10 Graad 11:
Hanno van der Merwe (1e), Amanda Casal (2e), Mariné du Plooy (3e), Ané Beneke (4e), Panashe Gomo (5e), Ziané Lottering (6e), Eileen Matthee (7e), Mariné Fourie (8e), Matthew Woodage (9e), Luca Fourie (10e), Amanda Casal (2e, afwesig),
Top 10 Graad 12:
Ella Steynberg (1e), Gustav Hauptfleisch (2e), Hendré de Boer (3e), Lilandi de Klerk (4e), Elana Enslin (5e), Ose Akeke (6e), Alana Hansen (7e), Tineke Bakker (8e), Lineo Kokonyane (9e), Carlo van der Merwe (10e)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf