Bees Waardeketting. Sernick het Amerikaanse besoekers onthaal om inligting te deel oor die Sernick bees waardeketting en ontwikkelende boer inisiatiewe.
Twee van Hoërskool Reitz se leerders het die dag bygewoon as beloning vir hulle dryf en passie by die Reitz Landbou Akademie. Die leerders het ook in diepte blootstelling gekry van bees waardeketting deur Sernick se hoof van Navorsing en Innovasie asook voorsitter, Nick Serfontein.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.reitzlandbouakademie.co.za/
Foto verskaf