Die regte bees. Morgenzon Landbou akademie se Gr. 11 leerders was op ‘n landbou uitstappie. Hulle het Oom Petrus Taljaard besoek waar hy en Oom Werner die leerders bietjie meer geleer het van wat jy in ‘n bees soek en wat afgekeur word.
Die leerders het sommer baie geleer.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf