Landbou. Hoërskool Erasmus landbou, Bronkhorstspruit, is die skool waar elke leerder hul prakties met n glimlag voltooi.
Praktiese middae by Rassies is altyd hope pret. So word die kraalmis vanuit hul eie voerkraal versprei na die lande met ‘n glimlag. Practical Tuesday will always bring the fun to work.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf