)

Mej Junior SA 2024 – Sekondêre Meisieskool Oranje Spog

Mej Junior SA 2024. Monet Meyer, matrikulant van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het nóg ’n skoonheidstitel agter haar naam geskryf, Mej Junior SA 2024.

Monet is einde Maart as Mej. Junior Suid-Afrika gekroon. Modelle tussen die ouderdomme 18 en 21 kon in hierdie afdeling inskryf. Monet sou Suid-Afrika volgende maand in Turkye by die Mej. Junior Heelal kon verteenwoordig, maar sal weens haar akademiese verpligtinge dit moontlik eers in 2025 kan bywoon.

As deel van haar toekenning sal sy ook oor die volgende 12 maande by gemeenskapsprojekte betrokke wees. Monet het al ’n klompie skoonheidskompetisies gewen, maar beskryf hierdie as haar grootste een tot dusver.

Sy het ook met drie toekennings weggestap: Beste loopplankmodel, beste onderhoudvoering en beste onderhoudsdrag.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal