)

Fair Cape Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Fair Cape Netbaltoernooi. Oranje se 1ste netbalspan is vir die tweede jaar ná mekaar die kampioen van La Rochelle se Fair Cape Netbaltoernooi in die Paarl.

Oranje het Saterdag vir La Rochelle in die eindstryd met 24-21 gewen. Sake was teen halftyd gelykop, maar ’n puik 3de kwart (9 doele teenoor 2) het die wedstryd in OMS se guns geswaai.

Marguerite Cronjé van Oranje is aangewys as die Speler van die Toernooi.

Die o.19A netbalspan van Oranje het in die laaste nege eindstryde van alle kompetisies, wat hul sedert 2019 gehaal het, telkens aan die wenkant geëindig. Die span staan nou op 22 seges; 1 gelykop en 1 verloor vir 2024.

Uitslae behaal:

  • Oranje wen 23-20 teen La Rochelle
  • Wen 41-13 teen Hoërskool Parel Vallei
  • Wen 35-11 teen Hoërskool Kemptonpark
  • Wen 38-16 teen Hoërskool Waterkloof
  • Wen 35-25 teen Montana
  • Wen 34-30 teen Junior Maties
  • Wen 34-28 teen Bloemhof Meisieskool
  • Wen 37-24 teen Hoërskool Montana (halfeind)
  • Wen 24-21 teen La Rochelle (eindstryd)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal