ICSA Nasionale Binneshuise Kriekettoernooi. Vier leerders van Hoërskool Outeniqua in George, Nathan Best, Hanno Swart, Adrian Cronje en Wernich Cassel het ‘n derde plek in die ICSA Nasionale Binneshuise Kriekettoernooi behaal.
Hanno Swart is ook in die SA Binneshuise-span ingesluit en Wernich Cassell is as nie-reisende reserwe gekies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf