St. Stithians Easter Festival. Grey Kollege se 2de tennisspan het deelgeneem aan die St. Stithians Easter Festival. Grey het 3de uit 8 spanne geëindig.
Hulle het teen Pretoria Boys High, Steyn City en Clifton High School gewen, maar ongelukkig teen Helpmekaar Kollege in die semi-finaal vasgeval met 1-5.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf