SA Swemkampioenskappe. Twee swemmers van Welkom Gimnasium, Abigail Cullen en Shyenne Laubscher, het deelgeneem aan die SA Provinsiale Swemkampioenskappe (Vlak 2) in Kimberley.
Prestasies behaal:
Shyenne Laubscher:
- 50 m Borsslag – 3de plek -Brons
- 100 m Vryslag – 2de plek – Silwer
- 50 m Rugslag – 4de plek
- 200 m Wisselslag – 1ste plek – Goud
- 200 m Vryslag gemengde aflosse – 4de
- 200 m Vryslag – 2de plek – Silwer
- 50 m Vlinderslag – 3de plek – Brons
- 100 m Borsslag – 4de plek
- 200 m Borsslag – 2de plek – Silwer
- 50 m Vryslag – 2de plek – Silwer
Abigail Cullen:
- 50 m Borsslag – 6de
- 200 m Vryslag gemengde aflosse – 4de
- 50 m Vlinderslag – 6de
- 50 m Vryslag – 7de
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto’s verskaf