)

Elsie Coetzer Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Elsie Coetzer Hokkietoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14B-hokkiespan het verlede week op die Elsie Coetzer Hokkietoernooi in Bloemfontein koning gekraai. Die span het teen skole se o.14A’s meegeding.

Oranje se uitslae:

  • Wen 1-0 teen Hoërskool Rustenburg
  • Wen 1-0 teen Hoërskool Duineveld
  • Wen 1-0 teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool
  • Gelykop 1-1 teen Hugenote
  • Wen 2-1 teen Hugenote in die eindstryd

Oranje se o.18C’s, wat teen skole se B-spanne gespeel het, het op dieselfde toernooi 3 van hul 7 wedstryde gewen en 2 gelykop gespeel. Simoné Marx van Oranje is as die verdediger van die toernooi aangewys.

Die o.16C’s het 1 wedstryd gewen, 2 gelykop gespeel en 4 verloor.

Zanelle Viljoen is vir die ECHS-uitnodigingspan gekies wat na Nederland sal toer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal