)

EHS Beheerliggaam – Hoërskool Ermelo oorhandig aan nuwe lede

EHS Beheerliggaam. Op Maandag, 8 April, het Hoërskool Ermelo van die vorige termyn se beheerliggaam afskeid geneem en is die nuwe groep verwelkom.

“Groot dank gaan aan die persone wat op die beheerliggaam gedien het. Julle insette, harde werk en liefde vir EHS gaan nie ongesiens verby nie.”

Die vorige Beheerliggaam van EHS – (voor vlnr): Me Erna Schoeman (adjunkhoof), mnr Morné Ferreira (Onder-voorsitter), mnr Pieter Grobler
(EHS Hoof), mnr Gerrie Jansen van Rensburg (Voorsitter), mnr Willem Romijn (adjunkhoof).
(agter vlnr): mnr Francois du Plessis, mnr Dries Jansen van Rensburg, me Zynie Broekman, me Kobie van Biljon, mnr Wally van der Walt en
mnr Dale Groenewald. Afwesig tydens neem van foto: me Betsie Vermeulen en me Allison van der Walt

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal