)

Amanda Coetzer Tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi. Nina Schimper, leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje en Katrien Booysen van Rhenish Girls’ High School in Stellenbosch het kragte gemeet in ‘n enkelspelwedstryd gister, Donderdag, 9 Mei, op dag een van die Itec Amanda Coetzer-Tennistoernooi. Katrien het gewen met 8-6.

Oranje het Rhenish Girls’ High School, verlede jaar se finalis, met 4-3 gewen en vir Hoërskool Waterkloof van Pretoria, met 7-0. Oranje se o.15’s het ook vir Rhenish geklop met 13-5 maar 6-12 teen Hoër Meisieskool Paarl verloor.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal