)

SA Atletiekkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Atletiekkampioenskap. ‘n Maand gelede het twee Oranjeniete die 1ste plek op die Vrystaat-kampioenskap gedeel. Vrydag, by die SA Atletiekkampioenskap was hulle weer die eerste twee atlete oor die eindstreep!

Diné le Roux is die nasionale kampioen (o.17) in die 100 m-hekkies (13.85) en Zelmarie Smook die silwer medaljewenner (13.91). Marilet Blom is die silwer medaljewenner in 400m hekkies (o.18) 62,58.

Die ander top 10 plekke:

  • Erika Reynolds 9de driesprong
  • Marilet Blom 3de aflos en 4de 400m
  • Mienke Botha 4de 300m hekkies
  • Zelmarie Smook 6de 100m
  • Cara Smith 3de aflos; 4de 100m-hekkies; 4de hoogspring en 6de verspring
  • Annari Blignaut 7de 800m en 8ste 1500m
  • Annelize van der Merwe 8ste hoogspring
  • Nécke Verster 3de aflos en 5de 400m
  • Jumarie Matthews 7de verspring en 10de driesprong
  • Adrie van Tonder 8ste diskus en 8ste spiesgooi
  • Carli Uys 7de 90 m-hekkies

Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal