)

Laser Run Wêreldkampioenskap – Sekondêre Meisieskool Oranje

Laser Run Wêreldkampioenskap. Twee Oranje-leerders, Ezeth Esterhuizen en Rouvé Janse van Rensburg het vandeesweek uit China teruggekeer met silver medaljes in hul tasse.

Ezeth Esterhuizen en Rouvé Janse van Rensburg het deelgeneem aan die Laser Run Wêreldkampioenskap vir laser run en het op die podium geëindig.

Ezeth het twee silwer medaljes in die o.19-afdeling verower (spanaflos en gemengde aflos). Sy was ook ‘n medaljewenner op 2022 se wêreldkampioenskap (1ste in die gemengde aflos vir o.17’s).

Rouvé-hulle was tweede in die o.15-spanafdeling.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal